Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Dankgabet van die Skollie" deur ADAM SMALL
"Dankgabet van die Skollie" deur ADAM SMALL [boodskap #21733] Sa, 13 Maart 1999 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
DANKGABET VAN DIE SKOLLIE
Adam Small

Djulle stywe nekke van die galoef
djulle hypocrites se heilage swanks
thanks
an’ de same to you
for de season’s compliments

allright ek is ‘n skollie
my artificial heilageit
is rieds by my gaboorte
in sy maai gaskop
die Here het dit self gadoen
o
hy’s ganadig as hy djou
djouself lat ophou fop

so baie dankie Here
thanks
for de season’s compliments
Re: "Dankgabet van die Skollie" deur ADAM SMALL [boodskap #21782 is 'n antwoord op boodskap #21733] Ma, 15 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
jan schrik  is tans af-lyn  jan schrik
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Baie dankie Gloudina vir die vinnige reaksie
groetnis
Jan

@igs.net wrote:

> DANKGABET VAN DIE SKOLLIE
> Adam Small
>
> Djulle stywe nekke van die galoef
> djulle hypocrites se heilage swanks
> thanks
> an' de same to you
> for de season's compliments
>
> allright ek is 'n skollie
> my artificial heilageit
> is rieds by my gaboorte
> in sy maai gaskop
> die Here het dit self gadoen
> o
> hy's ganadig as hy djou
> djouself lat ophou fop
>
> so baie dankie Here
> thanks
> for de season's compliments

--
The most exciting phrase to hear in science, the one that heralds new
discoveries, is not "Eureka!" (I found it!) but "That's funny ..."
-- Isaac Asimov

J.H. Schrik
IOC-dokumentatie
Gak Nederland bv
Postbus 8300
1005 CA Amsterdam
tel: +206872545
email: jsc...@gak.nl
http://www.gak.nl
Vorige onderwerp: Identiteitsoorlog
Volgende onderwerp: Nkosi Wilhelmus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 02:26:53 MGT 2024